Successfully reported
+16

Stay @ Sonneweelde

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Sonneweelde, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Stay @ Sonneweelde bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se erf in die hartjie van Goedemoed, Durbanville. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n sakereisiger.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike slaapbank vir 1 kind en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby winkelsentrums, restaurante en 'n wêreldklas-wynroete geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Claudia D
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, comfortable, safe, welcoming, convenient. We had a wonderful stay! The accommodation was spotlessly clean, and Elize was friendl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Nicola C
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflik, baie stil en veilige area, alles was baie netjies! Dit was ongelooflik lekker! Elize is baie vriendelik en behulpsaam. Baie veilig, ne...
Sien meer
Sep 2025
Nicolette O
5.0
Heerlike verblyf. Heerlik en goed ingerigte eenheid, met baie spasie.
Aug 2025
Madelain A
Saam met lewensmaat
5.0
Calm and relaxing. Establishment is beautifully furnished. It was very neat and tidy. Linen was fresh. Kitchen is fully equipped. Very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Louis D
Besigheidsreis
5.0
Baie goed. Ek was nie baie daar nie agv vergaderings, maar sal weer hier kom bly volgende keer!
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Sonneweelde, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Sonneweelde het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Sonneweelde, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a881f155a1bcae65bf5e5762c3453fd457527450022ce7c057b859b3348fec1d70151e2bfd6dc2c120063c3cb876a8d9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 9 Sonneweelde Goedemoed 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8279364 18.6749693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang