Successfully reported

Menlyn Muse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Chantelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie goed ingerig. Skoon, netjies, gerieflik. Uitstekende ligging. Ons het baie. Het baie lekker gebly, goeie ligging en sal vir seker weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia Q
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Comfortable, will definitely recommend. Very comfortable home, was more than big enough for two families with children. Owner is very accommodating and easy to communicate with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Kan vir seker aanbeveel. Huis is heerlik ruim en baie netjies en skoon. Baie goed toegerus, en mooi gemubileer. Gasheer se kommunikasie is vinnig en effektief. Was 'n baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Veilig, stil, gerieflik en spasie vir Afrika. Daar was goeie kommunikasie tussen die eienaar en ons voor ons aankoms. Alles was goed uiteengesit en eenvoudig verduidelik. Die gastehuis is goed toegerus met alle benodighede waaraan 'n mens kan dink. Die vertrekke is lekker groot en elegaant gemeubileerd. Die solar sisteem was ook 'n welkome gesig met die wete dat gaste nie hier onkant gevang sal word deur Eskom nie. Die area is lekker stil en die erf is omhein met elektriese heinings wat 'n verdere pluspunt is rakende veiligheid. Ons is definitief weer op julle gastelys wanneer ons weer in julle geweste is. Wel gedaan aan Dihan en sy span.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Perfekte Afrikaanse woonhuis. Baie netjies, perfek vir 'n braai en lekker ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edward I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Awesome. Awesome place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christine J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Moderne huis 'n klipgooi weg van vermaak! Die huis was goed ingerig vir 'n groot groep, baie netjies met alles wat ons kon benodig. Die tuin en plante was 'n bederf en die kuierstoep het 'n heerlike opset gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Paradys in Pretoria. Wat 'n wonderlike plek om te besoek saam met 'n groep mense. Ons het al 2 keer by Stay@Umkomaas gebly en elke keer was wonderlik. Skoonste netjiesste en mooiste selfsorg-eenheid. Eienaar is so vriendelik en tegemoetkomend. Ons word elke keer met ope arms ontvang by Stay@Umkomaas. Sien uit na ons volgende kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
Kort verblyf
1.2
Des 2020

Die swakste ervaring al ooit in betaalde verblyf. Die host is 'n totale boelie en grens aan 'n swendelaar. Hy het al vooraf vir my laat weet dat die huis is nie klaar geverf nie. Toe ek hom vra om my tegemoet te kom met 'n tyd omdat ek van baie ver met 'n trektrok Pretoria toe moes kom in baie baie onseker omstandighede, het hy net geweier. Die huis was sleg uitgefit. Die braai was vuil op aankoms. Vele bulbs in die huis was stukkend en moes op ons onkoste vervang word. Hulle het die hele tyd wou inkom in ons privaatheid deur bv. die stofsuier te wil kom haal en het die hele tyd vir my gebombardeer met Whatsapp-boodskappe. Die borde ens. was erg gechip en tot 'n mate nie genoeg nie. Die sekuriteit was totaal compromised met die huis langs 'n hoogs aktiewe bou site waar die hekke heeltyd oopgehou is vir die bouers. Die grinders en bousite was oor Sondag en die publieke vakansiedag ook aan die gang en van vroeg vroeg af soos dit op 'n bousite werk. Binne die huis was die stort vol bou-rommel. Ek kan seker aangaan vir ewig maar hy het uiteindelik my geboelie om R4500 ekstra te betaal en gesê ek het die een bed se headboard gebreek. Wie ons is lyk soos volg: Ek is 'n CA met 'n MBA, my kinders is twee aktuarisse, 'n dokter en 'n CA. Ons is nie die klas mense wat dit doen wat hy ons van beskuldig het nie en ek is eintlik hoogs ontsteld oor hoe ons hanteer is. Ek reken die onverwagte ekstra persoon hier en daar is seker iets maar daar kon gekommunikeer gewees het en ek het self nie presies geweet wat gaan vir wat nie. Ons lewe is totaal deurmekaar en dit was die rede vir 'n huis/totale eenheid bespreking.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Dihan
Menlyn Muse
Tanya Prins het deurgaans vir my vertel hoe lekker die verblyf is. Toe ek agterkom sy het ekstra gaste waarvoor sy nie betaal nie, het alles skielik skeef gegaan. Boonop het die bure heeltyd gekla omdat hulle aanhoudend party, soveel so dat een van die beddens gebreek was. Sy het onmiddelik die heffing vir die ekstra gaste en die gebreekte bed betaal, maar kon haar toe nie inhou met die resensie nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dihan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 88 Umkomaas Road, Alphen Park, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArJKYcPCLVJwljwDiy4ETapOeUwmDNQZsTu5HcfLlJuaw9BBBvZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 88 Umkomaas Road Alphen Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.783667 28.261632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang