Successfully reported
+11

Stay At Jbay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Drommedaris Street, Unit 4 Casablanca, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stay At Jbay is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.

Dié eenheid op die grondverdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n dubbelslaapbank, 'n TV en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ongeveer 600 m van Jeffreysbaai se hoofstrand af en is ook naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Helon V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker stil plekkie. Lekker stil plekkie. Geen probleme, dankie.
Aug 2025
Nicci M
Saam met lewensmaat
5.0
I’m already looking forward to coming back sooon!! The accommodation was clean, comfortable, and had everything we needed for a relaxin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Anzel F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie, baie lekker en aangenaam. Verblyf was aangenaam. Plekkie is BAIE netjies en mooi. Alles wat n mens benodig. Dankie aandjie webtuiste ook vir die...
Sien meer
Mei 2025
Fanie P
5.0
Rustig en veilig! Stay at Jbay het alles wat nodig is vir verblyf en basis om die gebied te verken. Die gasheer was baie vriendelik en akkommoderend. ...
Sien meer
Mrt 2025
Manie P
Saam met lewensmaat
4.8
Very accommodating. Very well equipped, neat and modern accommodation. Loved staying there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 30 Drommedaris Street, Unit 4 Casablanca, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stay At Jbay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Drommedaris Street, Unit 4 Casablanca, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d6ee1cc3323d5510c03fe1f3fd0ef7740de42eada10c49e1484b2b2d53caa5b03dbe8fdf00f9942f8600717f8d5a64a2f07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 30 Drommedaris Street Unit 4 Casablanca 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.054022221783 24.918412230571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang