Successfully reported
+16

Stay at Merriman

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Merriman Street, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stay at Merriman is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in George en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat die skoonheid van die Tuinroete wil verken.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met sitplek, draagbare braaigeriewe en 'n uitsig oor 'n omheinde tuin en op die Outeniekwaberge. Veilige, omheinde parkeerplek is beskikbaar en die verblyf is naby gewilde besienswaardighede, restaurante en geriefswinkels.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Basil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 73 Merriman Street, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay at Merriman het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Merriman Street, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac234ec4407a64707c27c7454e73eba630a394cd3abc9e26b9366a40485fe6625b94fba7b8fbcb424e7dc070ea5fe4e4f9f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 73 Merriman Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.967709924497 22.462022904299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang