Successfully reported

Stay at Perlemoenbaai

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Trevor M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent. Very peaceful, safe and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Verrassend, verfrissend, aangenaam. Fantasties! Gasvrou het uit haar pad gegaan met gasvryheid, al my verwagtinge oortref. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Baie dankie. Maak altyd ons harte bly as ons gaste lekker gebly het. Waardeer jou terugvoering.

Ragmah G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Clean and comfy. The place had what we needed for the night and more. Everything was clean and comfortable. I would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Thank you.

Dennis En Jurina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gemaklik, veilig, vriendelik. Die ligging en plek is baie veilig en gerieflik. Net wat ons nodig gehad het: bed, stort, koffie/tee fasiliteit. Die eienaars is baie vriendelik en gemaklik om te gesels. Sal definitief weer daar bly en aanbeveel vir enige iemand. Geen fieterjasies nie - net wat mens nodig het. Veilig plek ook vir motor om te parkeer. Pragtige uitsig oor die see en baie mooi omgewing - veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Dankie. Altyd welkom. Maak ons harte bly om te hoor julle het lekker gebly. Groete, Hanlie

Faigon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

100% worth it. 10/10 would recommend. You get more than you paid for, which is appreciated. Definitely worth it and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige plek. Die plek is keurig uiteengesit en goed toegerus. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

We had a lovely stay at this establishment and would certainly recommend it. Our host was extremely helpful. The place was spotless and had everything we needed. We would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable, cozy, welcoming. Had a great stay at this clean and comfortable accommodation. The owners were super nice and helpful. Would 100% recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Perciwill F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Die eienaars is baie vriendelik en die plek is asemrowend, dis die beste verblyf. Sommer baie lekker, ek het die plek gehou, dis definitief die regte rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heelik, gerieflik. Fantasties, sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be5602506e32b4adce1e89fce769ab440b98072e2a9622e8a37b286bb7168aaa2c7984013838f4225f94fccd9213125b057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 28 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571687147394 19.351568954223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang