Successfully reported
+47

Stay at Perlemoenbaai

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay at Perlemoenbaai bied oornagverblyf in Perlemoenbaai by die ingang na Gansbaai. Die kamer is 'n entjie se stap vanaf die see en 'n verskeidenheid restaurante.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, Kamer 1 en 2. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n privaat ingang, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Kamer 2 het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kamer het 'n privaat ingang, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook WiFi.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit haaihokduik en walviskyk in. Daar is ook 4x4-roetes, kajakvaar in die see, perdry en gholf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Trevor M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Very peaceful, safe and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Sanette S
Saam met lewensmaat
5.0
Verrassend, verfrissend, aangenaam. Fantasties! Gasvrou het uit haar pad gegaan met gasvryheid, al my verwagtinge oortref. Baie, baie dankie.
Okt 2025
Ragmah G
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and comfy. The place had what we needed for the night and more. Everything was clean and comfortable. I would definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Dennis En Jurina B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, veilig, vriendelik. Die ligging en plek is baie veilig en gerieflik. Net wat ons nodig gehad het: bed, stort, koffie/tee fasiliteit. Die eie...
Sien meer
Sep 2025
Faigon K
Saam met lewensmaat
5.0
100% worth it. 10/10 would recommend. You get more than you paid for, which is appreciated. Definitely worth it and will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 28 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay at Perlemoenbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be5602506e32b4adce1e89fce769ab440b98072e2a9622e8a37b286bb7168aaa2c7984013838f4225f94fccd9213125b057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 28 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571687147394 19.351568954223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang