Successfully reported
+107

Stay on Plein

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Plein Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay on Plein is in die hartjie van Polokwane in 'n stil buurt. Dit bied bekostigbare en gerieflike verblyf aan gesinne, vriende en besoekers wat vir besigheid reis of op soek is na oornagverblyf. Die verblyf het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Verblyf word in 6 unieke en smaakvol versierde kamers met hul eie ingange en en suite-badkamers aangebied.
Dit sluit die Moroccan Dreams, Fresh Breath, Urban Lady, Early Sunshine, The Greenery en South African Retro in.
Daar is 'n platskerm-TV, gratis WiFi, Netflix, YouTube, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Verder is daar afstandbeheerde toegang, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.

Die Kombuis Online bied verskeie ligte maaltye, drankies en verversings.

Die plaaslike MediClinic, winkelsentrums, sportsgeriewe, Peter Mokaba-stadion, Polokwane Lughawe en Meropa Casino and Entertainment World is naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Francois C
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat ons nodig gehad het en 'n spa net langs ons. Ja, ons het baie lekker gebly.
Okt 2025
Mikateko B
Gesin met tieners
5.0
Clean and refreshing. My stay was amazing and refreshing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Dewald K
5.0
Gemoedsrus. Was baie lekker en skoon en vriendelik ontvang.
Sep 2025
W.p. S
5.0
Great stay as usual in Polokwane! My second time staying and as usual great service and a fantastic stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Buyani S
5.0
Pleasant stay. Pleasant stay, safe, clean and very convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 82 Plein Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Stay on Plein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Plein Street, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0su2tg99Chg5BiEiMjFf8vgzJRnP6ffC1qdHkXtc2PZiY7LEbZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 82 Plein Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -23.90291 29.46412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang