Stay on Top
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Stander Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stay on Top bied halfpension, bed-en-ontbyt, of slegs kamerverblyf en is in Postmasburg, Noord-Kaap, geleë. Dit is 'n ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en ontspannende oornagverblyf.
Gaste het 'n keuse tussen 3 Standaard Tweepersoonskamers, 5 Klassieke Dubbelkamers, 1 Deluxe Dubbelkamer en 1 Luukse Koninginkamer. Elke individueel versierde kamer beskik oor 'n privaat badkamer, 'n TV, lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe en 'n gedeelde sitkamer, veilige parkeerplek, 'n kroegarea en 'n restaurant. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Christle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Stander Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink Stay on Top het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Stander Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang