Stay Wilderness
- Kapasiteit: 10 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Die Duin, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
 - Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            Stay Wilderness is op die Duin in Wildernis geleë en bied gerieflike verblyf in elegant gemeubileerde selfsorgkamers. Die gastehuis is gerieflik geleë net 85 m van die strand af.
Verblyf word gebied in 6 gastekamers met óf tuin- en strandmeer-uitsigte. Elke kamer het 'n patio en 'n en suite-badkamer, en is toegerus met 'n waaier, lessenaar, 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en eetgerei en breekware. 
Gaste het toegang tot braaigeriewe en die lieflike swembad en dek-area met sonstoele. Daar is privaat parkeerplek op die perseel. 
Die ligging bied toegang tot 'n aantal besienswaardighede soos Wildernisstrand, Wildernis Nasionale Park en Map of Africa View Point. Doendinge in die omgewing sluit swem en voetslaan in.
        
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 44 Die Duin, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
 - Gaste dink Stay Wilderness het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 10 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Die Duin, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang