Staycation Beach Home
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Ocean Quay Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Staycation Beach Home is 'n verwelkomende selfsorg-eiendom geleë op 'n veilige privaat strandlandgoed in die rustige kusdorp Yzerfontein. Met direkte toegang tot die strand, is hierdie ruim vakansiehuis perfek vir gesinne of groepe wat by die see wil ontspan.
Die huis bied gemaklik slaapplek vir tot 8 gaste in 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met storte. Die vierde en vyfde slaapkamers bied elk 'n enkelbed slegs vir kinders en deel 'n aparte badkamer met 'n stort, asook 'n ekstra gastetoilet. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Gaste kan ontspan in die oopplan-leefarea, wat knus sitplek, 'n TV en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Veilige parkering word in 'n dubbelmotorhuis voorsien, met ekstra plek vir 2 voertuie in die oprit.
Staycation Beach Home is gerieflik geleë naby die dorp se winkels en restaurante, terwyl die nabygeleë kuslyn en natuurlike skoonheid dit 'n ideale plek maak vir 'n rustige kuswegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ocean Quay Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Ocean Quay Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang