StayCeity @Menlyn Maine
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
StayCeity @ Menlyn Maine bied moderne selfsorgverblyf in die lewendige Menlyn Maine-distrik van Pretoria, ideaal vir sakereisigers of paartjies wat 'n gemaklike stedelike toevlugsoord naby winkels, eetplekke en vermaaklikheidsgeriewe soek.
Hierdie oopplan-ateljeewoonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis bevat 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n toegewyde werkstasie met hoëspoed-WiFi.
Gaste kan ontspan terwyl hulle die skilderagtige uitsigte oor die stad vanuit die woonstel geniet, en gratis veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang