Stay@Percy
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer oorkant die gangetjie met 'n groot stort, bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV met Netflix en Prime Video. Gratis WiFi, 'n lugversorger en koffie- en teemaakgeriewe is in die kamer. Daar is toegang tot 'n volledig toeggeruste kombuis asook sit- en eetkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n TV met Netflix, gratis WiFi, 'n plafonwaaier en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n groot stort, bad, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n TV met Netflix en Prime Video asook lugversorger vir die warm Laeveldweer. Gratis WiFi is regdeur beskikbaar. Gaste in hierdie eenheid het toegang tot 'n volledig toeggeruste kombuis, eetkamer met plek vir 10 mense asook 'n gerieflike sitkamer. Buite is 'n onderdak braaiarea met gerieflike eetplek vir 8 mense.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis bied slaapplek vir 10 gaste en bied 5 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens, een slaapkamer het 2 enkelbeddens en een het 'n enkelbed. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste deel 2 badkamers met 'n bad, wasbak en toilet, waarvan een ook 'n stort het. Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, oond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 10 is langs die kombuis beskikbaar. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank en 2 pragtige antieke stoele. Buite het gaste toegang tot 'n oordekte braai-area met 'n eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Percy Fitzpatrick, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang