Stay@Percy
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Percy Fitzpatrick, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay@Percy is in Nelspruit, Mpumalanga, geleë en bied kwaliteitverblyf wat perfek is vir gesinne, sakereisigers of enkelgaste wat gemak en gerief soek. Die huis is sentraal geleë naby skole, hospitale, restaurante en gewilde Laeveld-besienswaardighede.
Die eiendom beskik oor 5 pragtig gemeubileerde slaapkamers, waarvan 2 toegerus is met slim-TV's wat Netflix en Prime Video bied. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Daar is 2 badkamers – een met 'n groot stort en bad, en die ander met 'n ruim bad, perfek om te ontspan na 'n lang dag.
Kamers kan individueel bespreek word, of gaste kan die hele huis vir groter groepe bespreek. Wanneer kamers apart bespreek word, is 'n tussendeur tussen die eenhede veilig gesluit om privaatheid te verseker.
Buite kan gaste 'n gemeenskaplike oordekte braai-area en buite-eetarea geniet – ideaal vir gedeelde maaltye en sosialisering.
Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar vir ekstra gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 54 Percy Fitzpatrick, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Stay@Percy het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Percy Fitzpatrick, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang