Successfully reported
+10

Steelpoort River Lodge

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 10 R555, Fraaiuitzicht, Steelpoort, 1150, Limpopo
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Steelpoort River Lodge is in die klein dorpie Steelpoort in Limpopo geleë. Die lodge bied nie net die stille rustigheid van die bosveld nie, maar ook heerlike uitsigte en die geluid van donderende rivierwater wat jou laat slaap.

Hierdie lieflike lodge het 9 gerieflike kamers, wat wissel van die basiese tot die meer luukse. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en WiFi-internettoegang. Al die kamers is stapafstand van die nabygeleë Steelpoortrivier af. Geniet die skoonheid en rustigheid van die rivier met 'n piekniekmandjie en die geselskap van goeie vriende.

Die lodge het 'n restaurant op die perseel wat 'n heerlike verskeidenheid etes bedien. Gaste moet die instansie vooraf in kennis stel indien hulle maaltye by die restaurant wil hê. Gaste kan ook kies om die nabygeleë dorpe Burgersfort en Lydenburg te besoek of 'n rit na een van vele natuurreservate in die omgewing te neem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

2.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies


Netheid
2.7
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.7
Diens
2.7
Veiligheid
2.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plot 10 R555, Fraaiuitzicht, Steelpoort, 1150, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 10 R555, Fraaiuitzicht, Steelpoort, 1150, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc721d5a1bdc05e677b6ecb60b18fc9e9e49e3d9530df057f95f5671f292dd8b8fd7bd6ae4ad33cc3804dde6c77f47ac3b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 13 5 1 3 Plot 10 R555 Fraaiuitzicht 1150 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.673986305306 30.270076612102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang