Successfully reported
+40

Steenbok 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Steenbok Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 188 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Steenbok 12 is 'n lieflike, ruim vakansiehuis in Struisbaai. Dié huis is net 100 m van die hoofswemstrand af.

Dié huis beskik oor 4 groot slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed gevul met natuurlike lig wat deur die vensters sypel. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n ekstra gastetoilet. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed.

Die groot kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n klein wasarea. 'n Oopplan-leefarea bestaan uit 'n etenstafel en 'n ruim sitkamer met genoeg sitplek vir almal. Daar is nog 'n TV-kamer met 'n TV, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Steenbok 12 het 'n groot onderdakbraai-area buite waar gaste saam kan braai. Die ligging van hierdie huis is naby winkels en bekende seekosrestaurante in die area.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 12 Steenbok Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbok 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 188
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 188
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 188
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Steenbok Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c0e520bbe86cd9c525d81b0f7a5cbc3af38a636214d92f5691c30547128e68f2a1c9f08359fbe5bab5e1ab4e4bc62d86134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 188 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 12 Steenbok Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.795226 20.046475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang