Successfully reported

Steenbok Farm Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chantal C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

A beautiful escape from the city. The house was clean and had everything we needed for the entire week's stay. Marianka was very helpful and friendly. The view and surroundings were breathtaking. We thoroughly enjoyed our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verdine D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Gemaklik, gerieflik en beeldskoon. Ons het heerlik gebly. Die beddegoed, matras, kussings was van die boonste gehalte en die ligging was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri A
1 nag
5.0
Okt 2025

A great overnight stay but a little stressful with a dog and wildlife. This is a luxurious stay and the cottage and surrounds are beautiful. Everything in the cottage is comfortable and well appointed. The fence around the cottage is a little low for fenced pet-friendly accommodation, and because there is wildlife around, I had to keep my dog inside a lot. Even though my dog does not chase wildlife, the temptation could be high with animals so close to the cottage, and I think that even a small dog could easily jump the fence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilmar H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. 5 sterre op alle areas - sal beslis terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Soos bo. Kraakskoon, stylvol, huislik, pragtig! Niks wat kortkom nie. Sielerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Absolute bliss while relaxing and having fun with friends. Ons het die lekkerste naweek gehad en kon regtig afskakel van die stad-lewe. Die plaas het so veel te bied; van rustige stappies tussen die bokke en zebras tot baie spasie vir lang draffies; die natuurskoon; en dan natuurlik het ons die cottage ook vreeslik geniet. Die kombuis is goed 'uitgekiet', WiFi is lekker sterk, die kamers is mooi skoon en ons het die buite braai met jacuzzi ten volle benut! Ons sal vir seker terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Highly recommend and we will be back. Everything was lovely from start to end.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekuier. Baie goed uitgerigte klip huisie. Kombuis toerusting was voldoende en van goeie kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Peaceful and beautiful. We are privileged to have such beauty nearby. Very enjoyable weekend. The surrounding mountains, animals and peacefulness were wonderful. Having an enclosed safe space for our dogs was fantastic. The flooring in the cottage was very dog-friendly. The house is well equipped and the beds were very comfortable. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marianka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 114

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 23 of the Steenbok Farm 262, 7 km from Wolseley, Tulbagh, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3e37ff7bd691a2bd37388c46716ee3a0c3bbc2223f2dca3d1e019dece759bcb22f56aa7e1455d406f3abe68c1026dadffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 Portion 23 of the Steenbok Farm 262 7 km from Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.379404245828 19.206208739365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang