Successfully reported
+15

Steenbok House Self Catering Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Steenbok Street, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Steenbok House Selfsorg Woonstel is geleë in die gewilde vakansiedorp Hermanus aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurlike skoonheid, milde klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk florale diversiteit en nabyheid aan Kaapstad maak dit die perfekte basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.

Hierdie woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir tot 4 gaste en is in 'n aparte vleuel van die eienaars se huis geleë. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide slaapkamers het en suite-badkamers. Katoenlinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en eetkamertafel. Daar is ook 'n gemaklike oopplan-leefarea, 'n TV met volledige DStv-kanale en 'n privaat patio. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe. Die eiendom is troeteldiervriendelik en die privaat tuin is omhein. Daar is 'n privaat ingang na die woonstel en die eiendom het toegang met 'n hek. Die huis is toegerus met 'n omsetter vir ligte, WiFi en TV tydens beurtkrag, sowel as 'n gasstoof en flitse.

Hermanus spog met talle strande en bied 'n verskeidenheid opwindende natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede, wat dit beslis 'n besoek werd maak. Die eiendom is binne loopafstand van die dorp en sy restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ben B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige, veilige verblyf naby middedorp. Sal weer kom kuier! Ons het regtig lekker gebly by Steenbok House. Die gasvrou se kommunikasie was d...
Sien meer
Sep 2025
Hainrico C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plekkie en naby aan die winkels. Phillippa het ons baie vriendelik ontvang. Baie lekker en rustig.
Aug 2025
Rina D
Gesin met tieners
5.0
Veilig, netjies en ruim. Die eienaar is wonderlik, het ons heel tuis laat voel. Die eenheid is ruim en netjies en baie veilig met privaat ingang. Baie...
Sien meer
Jul 2025
Helena F
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike wegbreek by Steenbok Huis. Ons het 'n heerlike paar dae by Steenbok Huis gehad. Die beddens was lekker sag en snoesig en die woonstel goed to...
Sien meer
Jul 2025
Ellana T
5.0
Dankie vir 'n veilige tuiste weg van die huis. Ma, dogter en 2 hondekinders. Heerlike en veilige wegbreek.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Phillippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Steenbok Street, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbok House Self Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Steenbok Street, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA966ef732ce6505ce69f471805b77d7b4f53b9d23957f937ed63c12985dc346a8ddb00545e9fd97c4e4f7c3134bcb196ba2e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 1 Steenbok Street Northcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.41468579174 19.233746200386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang