Successfully reported

Steenbokkie Nature Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 582 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Johan W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Idiale plaas atmosfeer om lekker uit te span. Ons was 'n familie met klein kinders en dit was 'n goeie plek om te oornag, jy het ruimte en daar is grasperke, jy kan stap, braai en die winkel daar is goed ingerig. Een vir almal van 6 jaar tot 67 jaar het dit aangenaam, gerieflik en netjies gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

W.p. S
1 nag
5.0
Okt 2025

Fantastic place! Fantastic place with excellent service. I will definitely stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige verblyf met 'n rustige plaas atmosfeer. Heerlik. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tc S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Voorwaar 'n baie lekker en gerieflike plek om te bly, sal vir seker weer daar oorbly. Baie lekker gebly op my awesome plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great value for money! Loved it! Would like to make this a regular stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnnie M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, gerieflik en baie stil. Uitstekende verblyf, skoon, netjies en gerieflik. Die stilte in die nag was wonderlik. Ek sal beslis weer by Steenbokkie gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike oornag verblyf. Lieflike oorslaap na lang rit. Baie netjies en gerieflik. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Ons is baie op die pad en hierdie sal altyd my stopplekkie wees, voel soos huis. Baie lekker plaasatmosfeer, 'n oase in die oop vlakte, waar jy lekker kan afskakel, 'n vuurtjie aansteek en die aandlug kan inasem. Pragtige ruim kamers met heerlike beddens vir 'n goeie nagrus. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy L
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie rustige Karoo plattelandse atmosfeer. Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great. Was wat ons verwag het, lekker stil weg uit die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 582

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R885
R 885 R 753
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R885
R 885 R 753
per nag, vir 2 mense
Vanaf R885
R 885 R 753
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokkie Nature Reserve, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac7fc48502a8f72933e4084f75efe7fde10df1efe862acce95ecf8e40f724737adbdf33e6fdfe3ee00f8e0dc6e644bc3b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R885 nouVanaf R752 per nag, vir 2 mense 582 5 1 5 Steenbokkie Nature Reserve Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.339795671298 22.657670974731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang