Steijn Apartments
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Steijn Street, Meyerville, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Steijn Apartment is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Meyerville, gerieflik geleë op dieselfde eiendom as die eienaar se woning.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 3 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek.
Veilige parkering is beskikbaar, en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 Steijn Street, Meyerville, Standerton, 2430, Mpumalanga
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Steijn Street, Meyerville, Standerton, 2430, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang