Successfully reported

Stella Maris - Blue Horizon

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rouzan S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Pragtige see uitsig. Veilig, netjies en waarde vir geld. Baie om te doen in die omgewing. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izelda
Stella Maris - Blue Horizon
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is so bly julle het die pragtige see-uitsig, veiligheid en netheid geniet. Dit is vir ons belangrik dat gaste goeie waarde vir hul geld ontvang en lekker dinge het om te doen in die omgewing. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete,

Makhotso S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Perfect. Homely, comfortable, just heavenly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izelda
Stella Maris - Blue Horizon
Thank you for your feedback, Makhotso. We are glad that you enjoyed it. Hope to see you soon.

Marlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Amazing uitsig. Ons het 'n bietjie meer verwag, aangesien die advertensie sê "Deluxe".

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Izelda
Stella Maris - Blue Horizon
Baie dankie vir u terugvoer en dat u die tyd geneem het om by ons te bespreek. Ons is bly om te hoor dat u die uitsig as amazing ervaar het — dit is beslis een van ons eiendom se hoogtepunte! Ons neem kennis van u opmerking oor die "Deluxe"-beskrywing, en ons is jammer dat dit nie aan al u verwagtinge voldoen het nie. Ons streef altyd daarna om ons gaste se ervaring spesiaal en ooreenstemmend met die beskrywing te maak. U terugvoer help ons om voortdurend te verbeter. Indien daar iets spesifiek was wat u gevoel het ontbreek het of anders kon wees, hoor ons graag van u — ons waardeer konstruktiewe insette. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom en om aan (of bo!) u verwagtinge te voldoen. Vriendelike groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Izelda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6dd5276596cae60915f830fb5b35af37b2ba251e6ed753722ca9376b2bb30f0b24c8c30a41b6a3064d61512c27b1d11cc26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 73 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.051893 30.8878393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang