Successfully reported
+27

Stella Maris Woonstel 132

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 73 Beach Road, Amanzimtoti, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 R893 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stella Maris Woonstel 132 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige seefront-kompleks in Amanzimtoti. Die kompleks bied maklike toegang tot die strand, waterpark, gesinsvriendelike restaurante, vermaaksentrums en winkelsentrums.

Dié slaapkamerwoonstel is op die dertiende verdieping, bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n lieflike uitsig oor die see. Die kamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers wat elk 'n bad of 'n stort in het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, rusbanke, 'n TV en toegang tot die balkon. Geen lugversorging woonstel, bring gerus jou eie waaier.

Die kompleks bied 'n gewone swembad, asook 'n kinderswembad en gemeenskaplike braaigeriewe. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is binne in die kompleks beskikbaar. Ekstra parkeerplek is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Doendinge in die area sluit swem, branderplankry, visvang, perdry, gholfspeel, en diepsee-duik in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Spa-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louise R
Saam met vriende
5.0
Op die strand, naby alles wat jy nodig het, baie gerieflik! Heerlik gebly! Cathy is baie vriendelik!
Jun 2025
Willie P
5.0
Baie lekker gebly, ligging is gerieflik naby aan alles. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2025
Elna G
Saam met lewensmaat
5.0
Sommer net lekker, sal dit beslis weer gebruik. Die verblyf was heerlik. Goed toegeruste woonstel.
Okt 2024
Jurie S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker! Baie lekker gebly, sal weer daar bly!
Sep 2024
Wilma V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker sal weer gaan. Woonstel is lekker sentraal alles by jou. Sal beslis weer daar gaan bly. Uitsig jy kan nie vir beter vra nie. Banke in sitk...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 73 Beach Road, Amanzimtoti, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stella Maris Woonstel 132 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 73 Beach Road, Amanzimtoti, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA564b30b1c4f5bbe2f834d92ce42938ee9be29a74a3aa0400919d700e8f1b8deff23a2584dc5838e22c2689767b45d8051250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 73 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.052162158166 30.88782934474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang