Stella's Gem
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Schreiner Street, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stella's Gem bied lieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Hillcrest, Kimberley. Dit is 'n goeie opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Daarbenewens het hierdie eenheid 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar.
Gaste kry onderdakparkering op die eiendom. Die ligging van hierdie eiendom is naby die Gariep en Lenmed Harthospitaal en is net 'n kort entjie van verskeie restaurante af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Estelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 57 Schreiner Street, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Stella's Gem het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Schreiner Street, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang