Successfully reported
+13

Stellenbosch Holiday Retreat

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Nared Crescent, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stellenbosch Holiday Retreat is in Stellenbosch, Wes-Kaap geleë en word deur die wingerde van die Kaapse Wynlande, en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg, omring. Dit is ideaal vir gaste wat op soek na 'n rustige wegbreek.

Dié knus huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die leefarea het 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, lugbraaier en 'n mikrogolf toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan in die swembad afkoel, op die verskeie wynplase wynproe of die nabygeleë restaurante besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Cameron M
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxed, comfortable and enjoyable. We were well received and felt at home immediately. Keith and his wife are very friendly. It's a lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Balindwa G
Gesin met tieners
5.0
A home away from home. We had a memorable stay. The hosts were very friendly and warm. We really loved the place; it's a really lovely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Geraldine V
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig die moeite werd. Dit was rustig, netjies, skoon, gesellig en veilig. Die Stellenbosch Holiday Retreat is pragtig en het alles wat 'n mens nodig...
Sien meer
Apr 2025
Ingrid K
Gesin met tieners
5.0
Perfect stay while dropping kids at university. Very welcoming upon arrival but the flat is lovely inside, crisp clean linen, it has al...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Dian P
Gesin met tieners
5.0
Groot en vriendelike gasvryheid, cosy en netjies. Baie lekker gebly. Keith en sy vrou het uit hul pad gegaan om dit vir ons so gemaklik en ontspannend...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Keith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Nared Crescent, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenbosch Holiday Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Nared Crescent, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0a6d064785e75bc21728985be7038dafd4e735596af46ae9e9c91da0304ec3503018527fc1e7320472de36d16355ad24682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 7 Nared Crescent Jamestown 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.979025781438 18.848614803193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang