Successfully reported

Stellenbosch Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Paul S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Sal ten volle aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Genoeg van alles. Algeheel uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Comfortable, clean and well maintained. This was a great place to stay - really clean, a nice outside space and small dining room, and all the personal touches were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly. Rustig en baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlik en huislik. Dit was regtig baie skoon, netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Netjies met als wat nodig is. Shelley is baie gaaf en het ons vir nog ekstra aand geakkommodeer. Netjies, ruim plek met spesiale detail om verblyf gerieflik te maak. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthon M
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Baie goeie, bekostigbare veilige verblyf in Stellenbosch. Ons het baie lekker gebly. Akkommodasie was baie goed. Enigste negatiewe is die klein stort in die hoofslaapkamer. Verder is die plekkie pragtig ingerig en het voorsiening gemaak vir elke moontlike gebeurtenis/behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Ons het heerlik gekuier. Op kort kennis ingeteken, maar alles was reg, skoon en netjies. Ons het werklik lekker gekuier! Eenheid is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Die perfekte plek om te kom rus na 'n bedrywige dag in Stellenbosch! Dit was perfek, skoon, netjies en rustig! Die eenheid is baie goed toegerus met wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke V
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Extremely enjoyable. Very enjoyable location in a nice quiet neighbourhood, close to town. The cottage was equipped with everything that one could need; it is clear that a lot of thought has been put into the rental.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich E
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Fantasties. Heerlik, daar was alles en nog meer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaal Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415b859d476c182f59d0dc6d669c68f36f88fe54f7532ca36d0a10c227983ea4e04460fde3931ce95ddef25c09a63e03e8a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 3 mense 37 5 1 5 Nagtegaal Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.942411985076 18.832571146696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang