Successfully reported

Stellenbosch Serenity Suite

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Celeste L
1 nag
5.0
Okt 2025

Lieflike ruim verblyf in Stellenbosch. Pragtige blyplek in die mooie Stellenbosch. Skoon en lekker ruim. Lugversorger vir die warm dae. Heerlike beddens en beddegoed. Sal beslis weer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Stellenbosch Serenity Suite
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sal 'n voorreg wees om jou weer te huisves.

Sue C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A home away from home, albeit a smaller version. The Serenity Suite was perfect for us. Awesome location; beautiful quiet neighbourhood full of trees. Comfortable and homely; separate lounge area/kitchenette (including microwave, toaster, air fryer and induction plate). Bedroom; clean linen and comfy beds, fabulous shower and separate toilet. Super clean. A little patio with Weber. Safe parking. The best hosts; were so helpful and kind, making sure we were happy. A complimentary bottle of wine and a ciabatta bread were awaiting us. We will most definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Stellenbosch Serenity Suite
Hi Sue, What a joy to read this. Thank you for taking the time to share such kind feedback. We’d love to host you again.

Henning V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik, smaakvolle gasvrye mense. Heerlike karaktervolle blyplek. Ietwat beknop, maar baie goed toegerus. Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Stellenbosch Serenity Suite
Hallo Henning, baie dankie vir 5-ster terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Adri D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pure bederf. Heerlike verblyf in pragtige omgewing. Blyplek is gesellig, ruim en baie goed toegerus. Alles is netjies en van goeie gehalte. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Stellenbosch Serenity Suite
Liewe Adri, baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ek waardeer dit baie en is bly om te hoor die eenheid het aan julle verwagtinge voldoen. Kom kuier gerus weer.

Eamon W
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Will be back. Was very good, will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tossie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gasvrou is tops en baie akkommoderend. Baie lekker gebly, als is daar wat jy mag nodig kry en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Stellenbosch Serenity Suite
Baie dankie vir jou 5-ster gradering, Tossie. Dis goeie nuus om te hoor julle het lekker gebly.

Alison R
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

The suite exceeded my expectations, was very comfortable and hospitable. The suite felt like a home away from home, with thoughtful added extras and attention to detail. The owners are friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag
5.0
Mei 2025

Dit is warm, snoesig, gemaklik en baie mooi en het alles wat jy kan nodig hê. Die plek suite het pragtige meubels en decor - laat jou sommer net lekker voel om daar te bly. Die stort is iets om te beleef - rain shower - kon amper nie ophou nie! Dit is warm, snoesig, gemaklik en baie mooi en het alles wat jy kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renata
Stellenbosch Serenity Suite
Hallo Karin, baie dankie vir die 5-ster terugvoer! Kom kuier gerus weer by ons.

Tertia S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Voel soos huis! Heerlik gebly. Warm atmosfeer en mens voel sommer dadelik tuis soos jy by die deur instap. Silwerskoon en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Bo verwagting en vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly. Baie netjies en goed toegeruste verblyf met alles wat jy sal nodig hê en nog meer. Stil area en naby aan geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renata Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Lovell Road, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf1f7e90f8016e8703ad75a5aa3a34cce8b8db84bd9902fee62292f1abb133f6316af2010137c898f0a3a184831410054c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 91 Lovell Road Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.952667369546 18.853543430671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang