StelVol
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Nightjar Road, Voliere Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
StelVol is 'n luukse huis geleë in 'n veilige kompleks in Stellenbosch, omring deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n eetarea, ideaal vir al fresco-etes, asook braaigeriewe. Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 95 Nightjar Road, Voliere Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Nightjar Road, Voliere Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang