Successfully reported

Stemar Self Catering Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 213 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Shalmain W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Puik. Still ontspanne rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faith V
1 nag
5.0
Jun 2025

Pragtige plek met 'n pragtige tuin en aangename gasheer. I was very impressed, not only with the room, but also with the host. Thank you for making me feel at home away from home. The place is very neat, and even the garden is absoluut voortreflik. Ek het heerlik gebly en kon goed uitrus vir die res van my pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa K
1 nag
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld. Ek het baie lekker gebly vir een aand. Gasvrou was baie gasvry en alles was skoon en netjies in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Full bouquet DSTV, safe, clean. We felt very safe. Full bouquet of DSTV, great. WiFi, great. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Classinna V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Sal definitief weer oornag as ek deur Graaff-Reinet gaan. Ons was vriendelik ontvang. Baie veilige parkering. Bed was baie gerieflik en woonstel is super skoon gewees. Regtig lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin N
1 nag
5.0
Feb 2025

Lekker oornag verblyf. Goeie verblyf. Daar is alles wat mens sou nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin N
1 nag
5.0
Feb 2025

Lekker, goeie akkommodasie. Baie lekker, veilige en netjiese akkommodasie. Sal die plek enige tyd aanbeveel. Vriendelike diens van gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelene F
1 nag
5.0
Jan 2025

Gerieflik en baie veilig. Stemar Self Catering Guesthouse was 'n baie gerieflike en veilige oornagplek. Stephen is aangenaam en het ons in- en uitcheck 'effortless' gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cullen S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker. Ons het baie lekker gebly met 'n 2-jarige en 2 honde. Baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Very pleasant stay, air-conditioning was very useful on a very hot afternoon. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 213

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Rothman Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA533bfd00382d0fbe7ed9529a24d67f82f063df160b09c62bcbbea0ca713108a105a154b9e1b5ffe8ee0f6d957a42b2469926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 213 5 1 5 1 Rothman Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.244759209857 24.529372751712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang