Successfully reported
+19

Stemar Self Catering Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Rothman Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die gastehuis is in die historiese en kultuurryke dorpie Graaff-Reinet geleë en bied selfsorgverblyf met egte Karoo-gasvryheid aan elke gas.

Daar is 3 ruim suites met lugversorging. Elke suite het DStv, 'n badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n dubbelbed en enkelbeddens. Handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, broodrooster, en 'n ketel toegerus en daar is koffie en tee.

Klein troeteldiere is welkom en daar is parkeerplek op die perseel agter 'n motorhek, motorhawes vir gaste se voertuie, braaigeriewe en 'n mooi tuin.

Besoek die Nasionale Park en geniet die indrukwekkende wild wat te sien is in die Kamdeboo Nasionale Park in Graaff-Reinet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 213 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Shalmain W
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Still ontspanne rustig.
Jun 2025
Faith V
5.0
Pragtige plek met 'n pragtige tuin en aangename gasheer. I was very impressed, not only with the room, but also with the host. Thank you for making me...
Sien meer
Jun 2025
Rosa K
5.0
Waarde vir geld. Ek het baie lekker gebly vir een aand. Gasvrou was baie gasvry en alles was skoon en netjies in die eenheid.
Apr 2025
Keith W
Saam met lewensmaat
5.0
Full bouquet DSTV, safe, clean. We felt very safe. Full bouquet of DSTV, great. WiFi, great. Clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Classinna V
Gesin met klein kinders
5.0
Sal definitief weer oornag as ek deur Graaff-Reinet gaan. Ons was vriendelik ontvang. Baie veilige parkering. Bed was baie gerieflik en woonstel is su...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 213

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 1 Rothman Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stemar Self Catering Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Rothman Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA533bfd00382d0fbe7ed9529a24d67f82f063df160b09c62bcbbea0ca713108a105a154b9e1b5ffe8ee0f6d957a42b2469926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 213 5 1 5 1 Rothman Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.244759209857 24.529372751712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang