Successfully reported
+15

Stepping Stones

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Murray Street, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stepping Stones is in die klein Karoo-dorpie Tarkastad, sowat 60 km vanaf Queenstown, geleë. Ons is langs die hoofpad geleë en het twee eenhede, 'n tuinkothuis en 'n rondawel.

Die tuinkothuis beskik oor 'n ruim slaapkamer, het 'n koningingrootte-bed, 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Tee, filterkoffie en beskuit is in die kamer beskikbaar. Die rondawel is 'n groot kamer met twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Tee en koffie is beskikbaar in die kamer. Ons kan addisionele matrasse op versoek verskaf.

Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuisie. Gaste kan van die selfsorggeriewe gebruik maak. Daar is ook veilige parkeerplek van die straat af beskikbaar.

Dit is die ideale verblyf vir enigiemand wat 'n ontspanne wegbreek wil hê of wegbly van die besige dorpslewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wesley S
5.0
Great hosts. Comfortable, lovely location, town, hosts, safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Peet V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige en rustige plek. Baie veilige en rustige plekkie waar ons redelik goed ontspan het.
Mei 2025
Grant J
Saam met lewensmaat
5.0
Great. All good. Great location, loved the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Giorgia Fiorella N
Besigheidsreis
5.0
Welcoming and relaxed. My colleague and I have stayed at Tepping Stones several times on our trips from Cape Town to Mount Frere and ba...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Danie C
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable stay. Excellent stay and value. The hosts were very friendly and welcoming. They really made us feel at home. Recommen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 26 Murray Street, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stepping Stones het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Murray Street, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzZTRmMzRiLWU0ZDMtNGVmMy1iYjNkLTE1MTQ0NWNhNmJmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 26 Murray Street Tarkastad 5370 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.006001540151 26.257122029608
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang