Successfully reported
+16

Sterretjie Huisie

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17A Sterretjie Avenue, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Sterretjie Huise is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Stilbaai-Wes. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek om hierdie kusdorp te geniet en te verken.

Die huis bied slaapplek vir tot 9 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort bo die bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, daar is 'n binnenshuise braai, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdak-patio met sitplek en 'n buitebraai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand ongeveer 1 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Skulpiesbaai Natuurreservaat, die Antieke Visvalle en Morris Point.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Ligging

  • 17A Sterretjie Avenue, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17A Sterretjie Avenue, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48d70969c54b714aaa7450b9376992be9b965d5c940cb336ef38e252cbaa95586c4926eca1a5eb3b349d4f30c217e4e16453?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 9) 17A Sterretjie Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.3759328 21.4143838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang