Stewart's Nest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Stewart's Nest bied gerieflike selfsorgverblyf aan in 'n rustige kothuis op die eienaars se woonerf. Die kothuis is in die voorstad Walmer in Gqeberha.
Die kothuis het 'n privaat tuinarea, braaigeriewe, gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en toegang tot die swembad. Die kothuis maak van sonkrag gebruik.
Die kothuis het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 1 badkamer wat 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en ketel toegerus.
Stewart's Nest is naby 'n rits koffiewinkels, eetplekke en ander winkels. The Boardwalk is 8 km weg en die lughawe is 2,6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 145 Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Stewart's Nest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang