Successfully reported

Stew's Room

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carlette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantastic value. Great stay, close to shops etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie aangename verblyf, rustige, veilige omgewing. Baie lekker oornag by Stews Room.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer!

Francois V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie gawe en behulpsame gasvrou. Goeie ligging, baie netjies en skoon. Wonderlike verblyf. Skoon, netjies en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie, ek waardeer dit regtig baie.

Christelle E
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Eienaars gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel. Baie gasvry ontvang. Plek is skoon en netjies en die buite area is pragtig met lekker braai geriewe en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie, ek waardeer opreg!

Jeanie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

We had a lovely stay at Stew's Room! The room was very modern and clean. The owners were very friendly. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit en hoop om julle weer in die toekoms te ontvang by Stew's Room.

Willie V
1 nag
5.0
Feb 2025

Gerieflik, goed toegerus, besondere gasvryheid. Een aand oornag, gerieflik gebly. Stew's Room was presies wat ek nodig gehad het: ruimte, 'n gerieflike bed, geriewe om kos voor te berei, goed toegeruste badkamer, 'n werkstasie met 'n lessenaar in 'n afsonderlike vertrek. Privaat, met toegang tot 'n pragtige tuin. Gasvrou en -heer wat besonder behulpsaam was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek waardeer dit opreg en is baie bly dat jy lekker gebly het. Hoop om jou weer te ontvang as 'n gas.

Derek J
1 nag
5.0
Aug 2024

A recommended stop. With shops and restaurants in close proximity. It was exactly what you can expect for a night stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gasvrou is baie vriendelik, en kamer is mooi skoon, en gemaklik. Baie lekker! Skoon, vriendelik. Uber bestellings baie goed. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie vir die deel, dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang.

Loraine E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik lekker. Ons het heerlik gebly en die gasheer was uitsonderlik gasvry. Wat 'n heerlike en besonderse verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie, julle. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en as gaste te ontvang.

Vic D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie aangenaam. Heerlik, dankie. 'n Lugversorger sou egter 'n groot aanwins wees. Gaas voor die vensters beperk lugvloei en dit was baie warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Ons beleef wel 'n baie warm tyd, maar 'n lugversorger sal die kostes per nag heelwat duurder maak. Daar is wel 'n waaier in die kamer. Jammer vir enige ongerief.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Betz Street, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2575ca2a906c11ebb8009c5da205f59b3a7eb832f7639587b92fd49b09298f8b51acffe804a99a76fdba7daba66494737b40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 22 5 1 5 95 Betz Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -23.90938 29.47675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang