Successfully reported
+27

Steynmond Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riemvasmaak Road, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Steynmond Cottage is 'n bekoorlike kothuis in die wingerd van 'n ten volle operasionele uitvoer-druif-, rosyn- en pekanneutplaas. Die eiendom is in Kakamas geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat tot 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer.

Hierdie pragtig gemeubileerde kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. In die studeerkamer is daar 'n lessenaar om te studeer en 'n dubbelslaapbank wat 2 kinders kan akkommodeer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die patio met buitesitplek lei.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area en 'n pragtige 360-grade-uitsig oor wingerde en pekanneutbome geniet. Hierdie eiendom is ideaal vir kampeerwaens en karavane wat op soek is na oornagverblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lezanne V
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik en onoortreflik! Ongelooflike lekker verblyf! Alles wat jy nodig het om heerlik te ontspan!
Aug 2025
Carolin H
Saam met vriende
5.0
Very good. Thoroughly enjoying - would love to be there in season. Thanks for the complimentary wine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Tania L
Saam met vriende
5.0
Het hier oornag onderweg na ons 'blommetjies kyk' vakansie in Namakwaland. Pragtige huis, baie dankie! Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Mooist...
Sien meer
Aug 2024
Monique B
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful! Beautiful home, extremely well-equipped and a perfect setting, away from the bustle, but close enough to the main road for a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Cathy V
Saam met lewensmaat
5.0
Klein wegbrekie. Baie lekker gebly. Blyplek, omgewing, hosts. Beste.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annaleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Riemvasmaak Road, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Steynmond Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riemvasmaak Road, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94cfc23cd73a3118a32616847eb37ec0919d57397aa88e5e56d8da237986f2e4218bd34aa26f1030f51a7aa1d58d7ae9720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Riemvasmaak Road Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.730400221582 20.604781524008
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang