Successfully reported

Steynshoop Mountain Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Elma H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons sal beslis weer teruggaan. Hy het ons bederf met 'n upgrade op 'n kamer en 'n bottel sjampanje vir ons huweliksherdenking!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Mooi uitsig. Pragtige ligging met uitstekende uitsig. Ons het selfs zebras by die watergat net buite die erf gesien. Die kamers is netjies en relatief gemaklik, maar oudmodies. Ons badkamer het nie 'n venster gehad nie, net 'n uitsaaiwaaier wat baie geraas gemaak het. Die lugversorger se wind het ook nie tot by die bed gemaak nie. Die geriewe is baie basies, met een klein botteltjie stortgel vir twee mense. Die TV sitkamer het bordspeletjies gehad, ons het dit geniet. Ons moes die heeltyd iemand soek vir drankies, behalwe met aandete. Aandete self was heerlik. Ontbyt was volgens my glad nie op standaard nie. In die algemeen, het ek definitief iets meer luuks verwag.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Marissa M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Pragtige omgewing, gerieflike verblyf. Ons het heerlik gebly, kamers is goed ingerig. Het waardeer dat verwarmers aangesit was vir ons voor ons teruggekeer het van ons funksie af - kamers was heerlik warm op 'n koue aand. Ontbyt was baie smaaklik met groot verskeidenheid. Gastehuis het oulike sit-hoekies in die huis en buite. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en gaaf. Weereens baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne T
Kort verblyf
3.8
Des 2021

Peace and tranquility at its best. We had a lovely few days over Christmas at Steynshoop and came away feeling relaxed, well-fed, and spoilt. Thanks to Pieter, Mita, fabulous Chef Paulina, and the rest of the team. It's a beautiful location for a peaceful breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Very pleasant and quiet. Very nice hike to the top of the mountain. Friendly staff, nice weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2018

Dit was heerlik en stil. Die plek is pragtig as jy van die natuur hou. Die feit dat daar nie kinders of huisdiere was nie, het dit werklik 'n stil en rustige atmosfeer gegee. Ons het baie lekker gerus en die plek word goed onderhou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 955
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 955
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 955
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steynshoop Farm, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYzg1ZmI2LTQyZDUtNDMzYS1iNzkzLWQxMjllZmVlNTcxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Steynshoop Farm Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.848545 27.584673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang