Steytlerville Villa Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 High Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Steytlerville Villa Guest House is een van die oudste geboue op die dorp en is op die plaasroete tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Kaapstad geleë. Dit is die ideale oornagplekkie vir diegene wat op pad is na die Addo Olifantpark of die Baviaanskloof.
Ons bied 4 verskillende kamers, genaamd die Khoisan-kamer, Vintage-kamer, Patio-kamer en die Kothuis. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, ketel, kluis, verwarmer, lugversorging en 'n eerlikheidskroegie.
Ons groot onderdak-onthaalarea het 'n rustige en gesellige atmosfeer. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv in die gemeenskaplike sitarea, swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Besienswaardighede naby ons sluit die volgende in: Antoniesbergpas, Baviaanskloof Mega-reservaat, Baviaanskloof Wildernisreservaat, Gamtoosvallei, Groendal Wildernisarea, Ripple Hill Hotel Restaurant & Bar, Baviaanskloof MTB-roete, Elandsheuwel MTB-roetes en die Timbila 4x4-roetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 26 High Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Gaste dink Steytlerville Villa Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 High Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang