Steytlerville Villa Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 High Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Steytlerville Villa Gastehuis, een van die dorp se eerste historiese geboue, is op die landroete na en van Gqeberha (Port Elizabeth) en Kaapstad geleë. Dit is die ideale oornagplek op pad na Addo of die Baviaanskloof.
Verblyf bestaan uit 4 verskillende kamers, Khoisan Kamer, Vintage Kamer, Patio Kamer en die Kothuis. Al die kamers sluit 'n en suite-badkamer met stort, ketel, kluis, verwarmer, lugversorger en 'n eerlikheidskroeg in.
Ons groot onderdak-vermaakarea sorg vir 'n ontspanne en vriendelike atmosfeer. Ander geriewe is 'n TV met DStv in die gemeenskaplike sitkamer, 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek. Gratis Wi-Fi beskikbaar.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Antoniesbergpas, Baviaanskloof Mega-reservaat, Baviaanskloof-wildernisreservaat, Gamtoosvallei, Groendal-wildernisgebied, Ripple Hill Hotel Restaurant & Bar, Baviaanskloof MTB-roete, Elandsheuwel MTB-roetes en die Timbila 4x4-roetes in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 26 High Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Gaste dink Steytlerville Villa Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 High Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang