Successfully reported
+19

Stilbaai River Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road on R305, Plot 1692, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stilbaai River Lodge is in Stilbaai, Wes-Kaap, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.

Die lodge bied 8 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n slim-TV met DStv-kanale, tesame met gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaiers, 'n lessenaar en yskassies.

Buite het die eiendom rustige uitsigte oor die Goukourivier en omliggende berge.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Glynis H
Saam met vriende
5.0
Wonderful, spacious and a great historical stay with great views and ambience! We had a fabulous time at River Lodge and our expectatio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Willemien N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend presies waar ons tuis kan voel. Sal aan enigiemand aanbeveel. Lieflike skoon huis en kamers. Pragtige dekor, linne, uitsig. Toegeruste komb...
Sien meer
Sep 2025
Yolandi P
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n skoon netjiese kamer met al die geriewe wat adverteer was. Ja, ons het die hele lodge vir onsself gehad want ons was die enigste gaste.
Mei 2025
Charlene B
Gesin met tieners
5.0
Puik. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Baie dankie.
Apr 2025
Nicola P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Heerlike geslaap, pragtige view, baie vriendelike gasvrou!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Main Road on R305, Plot 1692, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stilbaai River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road on R305, Plot 1692, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34fea4bd34774c0e549c98d7d7ea20a4f070165a2c64f4f5643d4bda6a02a4863d6cf2b680d91dc874f4f59ccf48eb7270f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Main Road on R305 Plot 1692 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.350604430894 21.414435482817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang