Successfully reported

Stilista Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Heather S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties. Die gastehuis is mooi, gemaklik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelien C
1 nag
5.0
Okt 2024

Lekker man lekker. Dit was heerlik. Pragtige plek. Baie netjies, mooi dekor, alles het 100% gewerk. Heerlike ontbyt. Wonderlike gasvrou. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eliza
Stilista Guest House
Goeie dag Marelien, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Was lekker om julle by ons te gehad het. Sien uit na julle volgende kuiertjie by ons.

Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Een van die beste gaste huis waar ons nog oornag het baie netjies en eienaar is. Een van die beste gaste huis waar ons nog oornag het baie netjies en eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar oornag en almal vertel van Stilista Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eliza
Stilista Guest House
Goeie dag, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien uit na jul volgende besoek aan ons.

Karabo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Splendid. I spent two days at the Guesthouse and had a very pleasant experience. The staff were very welcoming, and the room was clean and comfortable, and the atmosphere was peaceful. Overall, it was a relaxing and enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eliza
Stilista Guest House
Thank you so much for the positive feedback. It was lovely having you with us. Looking forward to your next visit with us.

Menelisi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Happy we were at Stilista. It was a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billa N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie netjiese plek. Eienaars baie vriendelik en laat jou onmiddelik tuis voel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Very friendly staff. Can update takeaway details as most restaurant details are incorrect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa L
1 nag
4.6
Mei 2024

Great. Baie netjies, baie lekker geslaap, sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carl Lionel S
Kort verblyf
4.2
Okt 2024

Pleasant. Awesomeness unbelievable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Eliza
Stilista Guest House
Good day, Carl. Thank you for the positive feedback; it was lovely having you with us.

Werner T
1 nag
5.0
Nov 2023

Fantasties en baie lekker. Dit was amazing, skoon en absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eliza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Arend Drive, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74175051a1773e131dc724e51cffef6728f3aaa14401fdcdcc6e29de97bf610fdaf9f7e298e9f530b8bb2bce39c1cdb47e78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 49 Arend Drive Helikonpark 1759 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.181229 27.680639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang