Successfully reported
+39

Stillewe Self-Catering Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Breë Straat, Prince Alfred Hamet, 6840, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Stillewe Cottages bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van Prince Alfred's Hamlet. Dit is 'n ideale keuse vir paartjies of alleenreisigers wat op soek is na 'n plattelandse wegbreek.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van twee pragtig ingerigte kothuise. Elke kothuis is stylvol ontwerp met moderne geriewe, insluitend 'n volledig toegeruste kombuis, en suite-slaapkamers, slim-TV's met stroomdienste en komplimentêre WiFi-toegang.

Die tuine bied 'n perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet. Vir diegene wat die area wil verken, is Prince Alfred's Hamlet 'n bekoorlike plattelandse dorpie in die Wes-Kaap, net 10 km vanaf Ceres. Die area word omring deur asemrowende landskappe en bied 'n verskeidenheid seisoenale en buitelugaktiwiteite. Met veilige parkeerplek beskikbaar, kan gaste 'n rustige nagrus geniet.

Kunsliefhebbers sal die kunstenaar Elzahn Nel se ateljee en galery op die perseel geniet. Gaste is welkom om haar kreatiewe ruimte te verken, wat 'n unieke kulturele ervaring reg op die eiendom bied.

Alhoewel die kothuise op die eienaar se perseel geleë is, word volkome privaatheid verseker.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Niel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 29 Breë Straat, Prince Alfred Hamet, 6840, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stillewe Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Breë Straat, Prince Alfred Hamet, 6840, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e6f19cbdb11eb3a5bb16bdaa40cafe87deae60899fa82c49b4713a45882eaed54ee872b1887db49812ef5c4b3fbed782cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 29 Breë Straat Prince Alfred Hamet 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.290710260702 19.328765462531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang