Successfully reported

Stoepsit

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gerhard D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Perfekte wegbreek saam met vriende, en lekker wynproe. Heerlik gekuier en lekker ontspan in die Kolkol jacuzzi. Die huis het alles wat ons nodig gehad het, plus nog meer. Baie sentraal, kamers is ruim en beddens slaap heerlik. Die kaggel was groot bederf vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danyca
Stoepsit
Baie dankie vir julle mooi woorde! Ons is so bly julle het lekker gekuier en ontspan by Stoepsit.

Ernest S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Amazing. Stoepsit was amazing, the KolKol hottub was the best, aircons were very welcome. I can go on and on; the end result was amazing. Thanks, communication was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danyca
Stoepsit
Thank you, Ernest. We're glad you enjoyed your stay!

Adre S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Vars Karoo lug, lekker wyn (De Krans) en stilte. Dit is 'n lieflike huis met alles wat jy nodig het. Skoon verlief geraak op die plekkie! Vir 'n vinnige wegbreek om te herlaai en net stilte rondom jou te ervaar en die Karoo lewe te beleef! Lieflik! Klipgooi van alles af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danyca
Stoepsit
Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Dankie.

Leane H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Lovely, well equipped home with superior finishings in a beautiful environment. Beautiful home, well equipped, and host kept us informed and was only a call away. Host thought of everything, and for longer stays, a washing machine would have been nice. Enjoyed Kolkol and the serene environment. Recommend 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanita V
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Aug 2025

Die huis het potensiaal om 'n lekker kuierhuis te wees. Hierdie huis was sekerlik op 'n tyd een van die 'grand' ou dames van die dorp. Dit sal reisigers wat 'n belangstelling in die argitektuur van die Viktoriaanse tydperk het, bekoor. Helaas, daar is verskeie dinge in verband met die netheid en versorging van die huis wat aangespreek moet word. Alhoewel daar beslis goeie punte is (daar is gemaklike beddens, 'n lekker kaggel en 'n lekker kuierstoep en ons het lekker gebly), is dit moeilik om dit soos dit nou daar uitsien, sterk aan te beveel. Die tweede badkamer is buite en dit word nie so aangedui nie. Die kragpunte was onder verdenking en gebrekkig.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danyca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    7 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 9 Barry Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc87b726a069928172b07e1f503a7986ee7da466883134da520b82fa236ec861033c82a20b9a8dfbc7a7ae14f2122269101e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 5 5 1 5 9 Barry Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.5296888 21.6888567
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang