Successfully reported
+27

Stoepsit

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    7 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 9 Barry Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Stoepsit is 'n rustieke, Karoo-styl selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Calitzdorp, ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n rustige plattelandse wegbreek. Hierdie karaktervolle huis weerspieël die eenvoud en warmte van kleindorpse lewe en bied gaste 'n outentieke Karoo-ervaring.

Die huis bied slaapplek vir tot 7 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, 'n enkelbed slegs vir kinders en 'n uittrekbare enkelbed, met toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbakke en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde het 'n koningingrootte bed. Die tweede badkamer, met 'n stort, wasbak en toilet, is net buite op die agterstoep geleë, wat bydra tot die huis se plattelandse sjarme. Linne, handdoeke en gasaangedrewe warm water word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel, terwyl die sonkamer 'n slaapbank en 'n pooltafel insluit wat in tafeltennis omskep kan word. WiFi en self-inklok is beskikbaar.

Buite kan gaste ontspan in die KolKol-houtvuur-warmbad, die oordekte braai-area geniet en in die klein tuin ontspan. Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis vir 1 groot of 2 klein motors, met bykomende veilige straatparkeerplek. Plaaslike winkels en restaurante is binne loopafstand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 2

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danyca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Barry Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stoepsit het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    7 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 9 Barry Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc87b726a069928172b07e1f503a7986ee7da466883134da520b82fa236ec861033c82a20b9a8dfbc7a7ae14f2122269101e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 5 5 1 5 9 Barry Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.5296888 21.6888567
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang