Successfully reported
+19

Stok & Hoed

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 St Georges Avenue, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Tradisionele gesinsvakansiehuis in die ongerepte Nature's Valley. Die dubbelverdiepinghouthuis bied drie dubbelslaapkamers (een met ekstra enkelstapelbeddens) en een met twee enkelbeddens, vir 'n maksimum besetting van 10 persone. Daar is twee volledige badkamers en een ekstra toilet, 'n funksionele kombuis toegerus met stoof, yskas, mikrogolfoond en wasbak. Breekgoed en eetgerei word ook voorsien. Die eetkamer spog met 'n lang gesinstafel en die aangrensende leefkamer, gemeubileer vir u gemak en ontspanning, is toegerus met satelliet-televisie (ekstra DStv-tarief van R50 per dag, minimum 2 dae). 'n Skuifdeur op die eerste verdieping maak oop na 'n balkon gemeubileer met 'n dagbed en gemakstoele. Voëls baljaar in die takke langs die balkon.

Linne en badhanddoeke word voorsien. Bring u sosiale middae en aande deur langs die braaiplek in die skaduwee van bome. Onderdakparkering is beskikbaar.

Die atmosfeer is ontspanne, kaalvoet en sorgvry. 'n 3 minute stap sal u na 'n wonderlike Blouvlagstrand neem. Die nabygeleë strandmeer en uitgestrekte inheemse woude bied kos vir die siel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 106 St Georges Avenue, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stok & Hoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 St Georges Avenue, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1969bb0a11244eec7544d97df9d0e7c9bdd1b197d0cdae9469b55bce2407fc5cf5767ea080012e037c6bfa474c8289588ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 106 St Georges Avenue Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982500133393 23.550605151073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang