Stokkiesdraai
Beskrywing
Die selfsorgwoonstelle bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste. Die eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke vir 2 kinders. Die nuut-opgeknapte badkamer het 'n nuwe toilet, wasbak en glasstort. Die eenhede het elkeen 'n kombuis, sitkamer en 'n stoep met privaat braaigeriewe. Daar is privaat parkeerplek vir 1 voertuig naby elke eenheid en ekstra parkeerplek is vir meer voertuie en bote beskikbaar. Net die kombuise word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
The hosts will require a breakage deposit per unit that must be paid  CASH ON ARRIVAL
Children aged between 0 and 18 pay 100% of the sliding scale rate.
A breakage deposit of R500 ( per unit ) is payable ON ARRIVAL and needs to be paid in cash. This will be refundable at check-out.
The house breakage deposit is R 1,000 ( payable ON ARRIVAL in CASH )
Any breakage in units / house , will be deducted from the breakage deposit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en slaapkamers 2, 3 en 4 het almal enkelbeddens, en die nuut opgeknapte badkamers is toegerus met 'n stortkamertjie, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n volledig toegeruste kombuis, 'n waaier, 'n sitkamer en 'n TV. Hierdie eenheid is ook toegerus met sy eie privaat ingang, privaat braai en patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
The hosts will require a breakage deposit per unit that must be paid  CASH ON ARRIVAL
Children aged between 0 and 18 pay 100% of the sliding scale rate.
A breakage deposit of R500 ( per unit ) is payable ON ARRIVAL and needs to be paid in cash. This will be refundable at check-out.
The house breakage deposit is R 1,000 ( payable ON ARRIVAL in CASH )
Any breakage in units / house , will be deducted from the breakage deposit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 82 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 74 McKenzie Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang