Stokkiesdraai
- Kapasiteit: 82 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 74 McKenzie Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R801 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stokkiesdraai is geleë in St. Lucia, KwaZulu-Natal, die Olifantkus van Suid-Afrika.
Verblyf bestaan uit 12 eenhede wat geskik is vir altesaam 72 gaste. Hierdie dupleks selfsorgwoonstelle is volledig gemeubileer en beskik oor 'n kombuis, sitkamer en 'n patio met braaigeriewe. Daar is privaat parkering vir 1 voertuig naby elke eenheid; daar is egter ekstra parkering beskikbaar vir meer voertuie sowel as bote. Let asseblief daarop dat slegs die kombuise daagliks skoongemaak word.
Ons verskaf nie handdoeke nie.
Die Selfsorghuis is geskik vir 10 gaste en is toegerus met 4 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed, en slaapkamers 2, 3 en 4 het almal enkelbeddens, en die badkamers is toegerus met 'n stort en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n volledig toegeruste kombuis, 'n waaier, 'n sitkamer en 'n TV. Hierdie eenheid is ook toegerus met sy eie privaat ingang, braai-area en patio.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkering.
Stokkiesdraai bied toerbesprekings vir diepseevisvang, meer- en diepsee-vaarte, wildkyk, kajakvaart, wandelpaaie, perdry, walviskyk en skilpadtoere.
Stokkiesdraai is in die sentrum van St. Lucia, teenoor Greco / Braza /, Wimpy en ander restaurante. Ook naby is banke, 'n geriefswinkel, 'n drankwinkel, kroeë, OTM'e en 'n 24-uur-spesialisgeriefsfasiliteit geleë.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 74 McKenzie Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stokkiesdraai het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 82 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 74 McKenzie Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang