Stone Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Howard Avenue, Plot 6, Winford A.H., Eikenhof, Johannesburg, 1872, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stone Cottage is op 'n kleinhoewe sowat 20 minute suid van Johannesburg Sentraal geleë.
Die alleenstaande eenheid is op die ruim terrein geleë en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die 1 slaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander het 'n aparte, maar privaat badkamer.
Daar is 'n ruim, oopplan-sitkamer- en -eetarea met oorgenoeg, gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Dit is ideaal vir gesinne, werkskollegas of vir vriende wat verblyf deel.
Daar is 'n groot stoep om buite te geniet, 'n swembad en baie spasie.
Die verblyf is 10 minute se ry vanaf 'n wêreldklas-gholfbaan, naby kulturele besienswaardighede, 'n casino en winkelsentrums.
Die eiendom word gedeel met perde, honde en Dixie die melkkoei.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Howard Avenue, Plot 6, Winford A.H., Eikenhof, Johannesburg, 1872, Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Howard Avenue, Plot 6, Winford A.H., Eikenhof, Johannesburg, 1872, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang