Stone Haven at Nieu Bethesda
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Hudson and Murray Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
-
Vanaf
R825R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stone Haven by Nieu-Bethesda
Rustieke selfsorgverblyf in die hartjie van Nieu-Bethesda
Stone Haven bied bekoorlike selfsorgverblyf in die rustige dorpie Nieu-Bethesda — die perfekte plattelandse ontsnapping. Gaste kan 'n ware Karoo-ervaring geniet, omring deur stil strate, berguitsigte en warm gasvryheid.
Verblyf:
Kothuis: Slaapplek vir 2 | 1 slaapkamer, 1 badkamer, kombuisie met basiese toestelle en 'n knus ontbythoekie.
Huis met 2 Slaapkamers: Slaapplek vir 4 | 2 slaapkamers, 1 badkamer, volledig toegeruste kombuis en 'n gemaklike leefarea met 'n kaggel.
Beide eenhede kan afsonderlik of saam bespreek word vir tot 6 gaste wat as 'n groep reis.
Geriewe:
Selfsorggeriewe
Kaggel (Huis)
Kombuis/kombuisie
Landelike styl dekor
Privaat ingange
Ligging:
Stone Haven is binne 1 km van plaaslike restaurante, museums en die Kitching Fossiel-eksplorasiesentrum.
Jou vriendelike gasheer is persoonlik of telefonies beskikbaar om te help met plaaslike aanbevelings en 'n gemaklike verblyf te verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Corner of Hudson and Murray Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Stone Haven at Nieu Bethesda het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Hudson and Murray Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang