Stone Hill - Sweet Thorn Tree Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Vanaf R9 080 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Stone Hill - Sweet Thorn Tree Cottage is op 'n privaat bosveldplaas geleë en sit hoog bo die verafgeleë dorpie Magaliesburg. Stone Hill bied troeteldiervriendelike verblyf, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die oorblywende 2 slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die kothuis beskik ook oor 'n buitestort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan op die patio ontspan, op die 5 km-staproete gaan stap, of 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 17
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Farm KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang