Successfully reported
+28

Stone Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein 30, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R5 100 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Stone Lodge is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat; geleë ongeveer 23 km vanaf sentrale Bela-Bela.

Dié luukse lodge het slaapplek vir 6 volwassenes plus 1 kind, en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek in die bosveld. Dié huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer van 50 vierkante meter is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed; toegerus met wit Egiptiese katoenlakens en muskietnette, en elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Elke slaapkamer het ook lugversorging en lei na 'n dekarea.

Die goed toegeruste kombuis het toebehore om maaltye voor te berei. Die oopplan-leefarea het Persiese matte, 'n kaggel en 'n 65-duim-TV met volledige DStv-kanale vir mediavermaak. Die leefarea lei na die hoofdek, wat spog met 2 dagbeddens, sonstoele, braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n sosiale boma-area.

Die huis het ook gratis WiFi en 'n kantoorarea. Gaste hoef skaars vir wildritte in die reservaat te gaan, aangesien verskeie wild vrylik en gereeld in die huis rondloop. Daar is ook 'n groot verskeidenheid verskillende voëlspesies wat rondom die huis woon. Mabalingwe Natuurreservaat bied die Groot 5, en daar is 'n privaat selfry-wildkykvoertuig by die lodge, wat teen 'n bykomende daaglikse heffing gehuur kan word. Hierdie voertuig kan in die beperkte groen wildkykarea van die reservaat ingery word. 'n Wettige bestuurslisensie word vereis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendrikus N
Saam met vriende
5.0
Rustige blyplek met meer as wat jy nodig het. Die ligging was fantasties met 'n baie lekker buite area om te kuier. Die kombuis was volledig uitgerus ...
Sien meer
Okt 2025
Samantha V
Saam met vriende
5.0
Wonderlike verblyf in die natuur. Dis 'n pragtige plek en perfek vir rus en vrede in die natuur. Die personeel was vriendelik en gasvry. Die verblyf h...
Sien meer
Jun 2025
Mandie R
Gesin met klein kinders
5.0
Dankie, ons het ons lang naweek terdee geniet. Baie netjiese en ten volle toegeruste woonhuis. Dit was een van die skoonste huise waarin ons al ooit g...
Sien meer
Jun 2025
Jennifer W
Saam met vriende
5.0
Lovely piece of bush paradise. A really lovely place - beautiful and comfortable, and wonderfully private. We had game come right past ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jani V
Gesin met klein kinders
5.0
Cozy. Elegant. Open. Quiet. Lovely. Mooiste huis. So goed ingerig. Alles wat jy sou nodig kry in jou eie huis, is hier. Soveel detail en liefde in die...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 143

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Elandsfontein 30, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Stone Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 100
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 5 100
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein 30, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhwpGlFICAaIOt7tscnGWdjH1Kz7Nqxice2k6CEFbx5vlvs0b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag (plek vir 7) 68 5 1 5 Elandsfontein 30 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.795760912001 28.121311589494
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang