Successfully reported
+52

Stone Meadows Country Estate

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 21 & 22, Buffelsfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stone Meadows Country Estate is tussen die pragtige Magaliesburgbergreeks, en hoewel dit toeganklik is vir besoekers, is dit lekker afgeleë, ver van die geroei en gestoei van die stadslewe.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede wat privaat geleë is en met lieflike uitsigte oor die omliggende platteland spog. Daar is 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 het, nog 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 4 het en die groot Eagle's View wat tot 9 gaste kan akkommodeer. Alle eenhede het koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort en/of 'n bad.

Elke eenheid het ook 'n leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis wat met selfsorggeriewe toegerus is. Privaat braaigeriewe is by al die eenhede beskikbaar.

Gaste kan by die dam visvang of die staproetes verken en die voëlspesies soek. Daar is ook 'n kristalhelder randvloeiswembad met 'n uitsig oor die dam en op die omliggende berge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Brenche D
Gesin met tieners
5.0
Sal definitief weer gaan. Ons het ongelooflik gerus. Die atmosfeer was ongelooflik.
Okt 2025
Louw L
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect getaway for young families! Absolutely lovely. Perfect getaway for anyone living in Pretoria and who wants to travel with a you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Hannes B
5.0
Uitstekend. Regte plaasgevoel met die ganse, hoenders, koeie, donkies en bokke rondom jou. As jy wil wegbreek uit die stad, sal hierdie die ideale ple...
Sien meer
Jun 2025
Dawid & Bets G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker! Ons verblyf was heerlik – die rustige stilte en asemrowende natuurskoon het ware ontspanning gebring.
Apr 2025
Jeanine S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plaas wegbreek net buite Gauteng. Alles wat mens sou verwag van 'n plaasna. Ons het lekker gebly. Dit was wat ons verwag het.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Portion 21 & 22, Buffelsfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
  • Gaste dink Stone Meadows Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 21 & 22, Buffelsfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee49ad3150dfef7edcfd67cd095655c00ffdef7461e087fa618ef10719a4c97a160275ba514c363f149f88ce574aac13e3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Portion 21 & 22 Buffelsfontein 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.958584873578 27.358403205872
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang