Successfully reported
+42

Stonehaven Clarens

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 402 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stonehaven Clarens is in die middel van Clarens geleë en bied lieflike uitsigte oor die Horeb-berg, sowel as 'n gedeelte van die gholfbaan.

Gaste kan kies om 3 kamers in die hoofgebou of 1 van die 3 houthutte in die tuin te bespreek. Al die eenhede het patio's en privaat braaigeriewe.

Die 3 kamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die houthuisies is ingerig met dubbelbeddens, enkelbeddens of stapelbeddens. Gerieflikheidshalwe word elektriese komberse voorsien, en die eenhede het lugversorging. Die eenhede het almal privaat badkamers met storte, waarvan sommige ook baddens het.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. TV's met DStv is in die eenhede beskikbaar. Rook word nie in die kamers en hutte toegelaat nie.

Stonehaven Clarens is stapafstand vanaf verskeie restaurante, kunsgalerye, kuriowinkels en die Clarens-brouery geleë. Clarens bied verskeie doendinge soos stap- en voetslaan-, 4x4-roetes, sowel as vlotvaarte, en besienswaardighede in die area sluit die Basotho Cultural Village en die Clarens Wellness Day Spa in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Leonie R
5.0
Heerlike wegbreek. Heerlik gebly. Pragtige gastehuis en uitsig vanaf balkon.
Sep 2025
Yvonne P
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. Our host was amazing. We got a warm welcome and were helped to get our suitcases to our room. The room was beautifu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Belinda E
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies en skoon. Loopafstand van alles. Mooi plekkie en vriendelike gasvrou.
Aug 2025
Lizelle E
5.0
Hemel op aarde. Ons het 'n wonderlike verblyf gehad. Ons is met groot liefde ontvang. Huisie was skoon en baie warm. Alles wat jy nodig het. Sal defin...
Sien meer
Jul 2025
Christie D
5.0
Kon nie vir beter gevra het nie. Stonehaven se ligging is perfek. Ons kon oral stap waar ons wou wees en daar is 'n wonderlike restaurant sommer oorka...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 402 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Stonehaven Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 402 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27ad935fd2afeaf2c26424aa4e1aa0005e69636fadfc611ad99a5347de5e111a9ea3f5d1a882f8b70a1c3fd03c16af01b992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 402 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512929 28.422421
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang